Some clothing studies I've been working on. Maar ek wil sê, ek werk aan iets spesiaals - die man wat vinnig my gunsteling country-sanger word. Dodo Nyoka het nie net 'n mooi stem nie, sy boodskap en musiek laat my weer tuis voel met my taal. O, en ek het ook boereklere gemaak. Dis alles werk aan die gang.
Dodo Nyoka se klere, gebaseer op sy Jannaman musiekvideo.
Hierdie is nie 'n advertensie vir Boerboel nie, maar hulle klere is nogal netjies en dit is iets wat ek sou dra, as ek nie so skaam was nie.